Trevor Noah is vanjaar se Grammy-toekennings gasheer

Feb 3, 2025
1 min read
Die 67ste jaarlikse Grammy-toekennings, met die Suid-Afrikaanse komediant, Trevor Noah, wat as gasheer dien - is tans by die Crypto.com Arena in Los Angeles – Amerika aan die gang. CNN berig vyf jaar nadat die Grammys hulde gebring het aan die musikant Prince, het hy hul lewenslange prestasie-toekenning ontvang. Intussen het Beyonce die Grammy vir beste country-album gewen en Shaboozwy, wat vanjaar as beste nuwe kunstenaar genomieer is, het sy treffer “A Bar Song – Tipsy” opgevoer. Die wêreldwye musiekster Shakira het nog 'n toekenning by haar roemryke loopbaan gevoeg en die Grammy vir beste Latynse pop-album huis toe geneem.








Comments