top of page

Trump beplan 'n 'Nuwe Gasa'

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 23
  • 1 min read

Die Verenigde State het ’n omvattende plan vir ’n sogenaamde Nuwe Gasa onthul. Dit behels die volledige herbou van die gebied.


Die plan is by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos bekendgestel as deel van president Donald Trump se nuwe Vredesraad-inisiatief. Dit sluit woongebiede, nywerhede en toerismeontwikkeling in, asook die demilitarisering van Gasa.


Hamas het voorheen geweier om wapens neer te lê sonder ’n onafhanklike Palestynse staat, terwyl internasionale reaksie op die plan gemeng is.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

Comments


bottom of page