top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Trump hou vol dat die skietstilstand met Iran steeds van krag is

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 8
  • 1 min read

Die president van die VSA, Donald Trump, hou vol dat die skietstilstand tussen sy land en Iran steeds van krag is. Dit is ten spyte van hernude vyandelikhede tussen die twee lande.


Die twee lande het Donderdag gewapende skermutselings gehad. Iran sê die situasie het nou na normaal teruggekeer, en die VSA sê hulle wil nie hê dat die situasie moet eskaleer nie.


Die VSA en Iran het verlede maand ooreengekom oor ’n skietstilstand nadat Israel en die VSA Iran in Februarie aangeval het.


Die VSA wag steeds vir Iran se reaksie op sy jongste voorstel om die oorlog te beëindig.


President Donald Trump. FOTO: CBS News
President Donald Trump. FOTO: CBS News

 
 
 

Comments


bottom of page