top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Trump sê die afskiet van ’n vegvliegtuig sal nie samesprekings raak nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 17 minutes ago
  • 1 min read

Volgens die Amerikaanse president Donald Trump sal die afskiet van ’n vegvliegtuig oor Iran sal nie onderhandelinge met die land beïnvloed nie.


CNN berig sy kommentaar volg terwyl die soektog na ’n vermiste bemanningslid voortduur.

Een bemanningslid is reeds gered.


Intussen sê Amerikaanse bronne Iran het ook ’n tweede militêre vliegtuig geteiken, wat die vlieënier gedwing het om buite Iran uit te skiet.


Teheran het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar en selfs ’n beloning belowe vir inligting oor die vermiste dienslid.


Trump het nog nie self oor die reddingspoging kommentaar gelewer nie.


Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media
Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media

 
 
 

Comments


bottom of page