Twee verlate babas in die VS gevind
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 22
- 1 min read
Die die liggame van twee babas is in afsonderlike voorvalle in Welkom ontdek.
In die eerste geval is ’n baba na bewering in Junie verlate in ’n vullisdrom in Doorn gevind. In die tweede geval is die liggaam van ’n ander baba in Julie in Rheederpark ontdek nadat dit na bewering deur ’n hond na die gebied gebring is.
Vrystaatse polisie het twee geregtelike doodsondersoeke geopen, en doen ’n beroep op enigiemand met inligting om na vore te kom.








Comments