top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Twee voetgangers is net buite Bfn noodlottig raak gery

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Aug 3
  • 1 min read

Die suidwaartse bane van die N1 naby die Ferreira-afrit buite Bloemfontein is Sondagaand gesluit ná 'n noodlottige voetgangerongeluk.


Volgens polisiewoordvoerder kaptein Loraine Earle dui voorlopige inligting dat twee voetgangers noodlottige beseer is.


'n Saak van strafbare manslag word ondersoek.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page