top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Tweepot-eise ter waarde van miljarde word verwag

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
1 min read

Administrateurs van aftreefondse word onder aansoeke begrawe sedert die land se tweepot-aftreestelsel begin September in werking getree het. ‘n Fondsadministrateur by Alex Forbes sê eise met ‘n gesamentlike waarde van meer as R400 miljoen is reeds deur hulle verwerk. Die maatskappy voorsien dat hy binne die eerste jaar van die nuwe stelsel, eise kan verwerk wat die R55 miljard-kerf oorskry.

 
 
 

Comments


bottom of page