top of page

Twyfel ontstaan of Ramaphosa sy termyn as president sal uitleef

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Sep 22
  • 1 min read

Daar is twyfel dat die ANC se president, Cyril Ramaphosa, sy termyn sal uitleef ná sy erkenning dat die DA beter as die ANC is om munisipaliteite te bestuur.

Hy het die opmerkings vroeër tydens ‘n ANC-oproepvergadering gemaak.

The Citizen berig ANC-leiers is glo woedend, met sommige wat selfs voorstel dat Ramaphosa moet bedank voor die komende plaaslike regeringsverkiesing.

 
 
 

Comments


bottom of page