top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Tydelike wateronderbrekings aan gedeeltes van Bloemfontein

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
1 min read

Mangaung Metro Munisipaliteit het Dinsdag 26 November 2024 'n kennisgewing uitgereik waarin inwoners in kennis gestel word dat die stad tans besig is om waterkapasiteit in sy reservoirs op te bou. Meeste gebiede se watertoevoer behoort teen die einde van kantoorure Woensdag herstel te wees. Inwoners word ook ingelig oor die instandhouding van pompe by die Maselspoort Watersuiweringsaanleg. Die aanleg sal vir 36-uur buite werking wees, en gebiede hoofsaaklik in die noorde van die stad mag geaffekteer word.

May be a graphic of text
 
 
 

Comments


bottom of page