top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

UFH akademici-moordenaars kry sewe keer lewenslange tronkstraf

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
1 min read

Die moordenaars van Judith Masters en Fabien Glen, bekende akademici van die Univesiteit van Fort Hare (UFH), is in die Oos-Kaap se hooggeregshof tot sewe keer lewenslange tronkstraf gevonnis. Die drie moordenaars het die paartjie in hul Hogsback huis in 2022 vermoor. Die streekwoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Luxolo Tyali, sê die drie mans is ook tot ‘n verder 60 jaar vir verkragting, roof en huisbraak gevonnis. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page