top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Uitspraak is voorbehou in AfriForum se hofsaak teen die Mangaung-metro oor gebrekkige vullisverwydering

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
1 min read

Uitspraak in AfriForum se hofsaak teen die Mangaung-metro oor gebrekkige vullisverwydering in Bloemfontein is in die Bloemfontein-hooggeregshof voorbehou.


Die organisasie wil hê inwoners moet nie vir dienste betaal wat nie gelewer word nie, en moet toegelaat word om alternatiewe diensverskaffers te gebruik.


Volgens AfriForum probeer hy sedert 2020 om die probleem op te los en het honderde aansoeke om kwytskelding van die vullisverwyderingstarief help indien.


AfriForum se hoof van die sentraalstreek, Jaco Grobbelaar, sê die hof is ook gevra om die metro te verplig om oor uitstaande aansoeke te beslis.


Ter illustrasie. FOTO: AfriForum
Ter illustrasie. FOTO: AfriForum

 
 
 

Comments


bottom of page