top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Umalusi kritiseer kwaliteit van matriekvraestelle

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 23, 2025
1 min read

Die gehalteversekeringsliggaam in die algemeen en verdere onderwys en opleiding, Umalusi, sê sommige vraestelle wat verlede jaar vir matriekleerlinge in privaatskole opgestel is, was ondermaats. Volgens Umalusi het minstens 13 vraestelle vrae bevat wat leerlinge kon verwar. Die kwaliteitsversekeraar sê 34 van hierdie vraestelle was onregverdig, ongeldig en onbetroubaar. Umalusi se moderators het die bevindinge gemaak tydens hul moderering van vraestelle wat deur die Onafhanklike Eksamenraad ingedien is.

 
 
 

Comments


bottom of page