top of page

Unisa is bekommerd oor die gebruik van KI

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 17
  • 1 min read

Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) sê daar is ‘n toename in akademiese oneerlikheid onder sy studente, insluitend die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) en plagiaat.


Die instelling se jaarverslag toon dat meer studente KI gebruik om opdragte en eksamens te voltooi.


Unisa sê dit is nou bekommerd oor akademiese integriteit. Die instelling voeg by dit het ook hoë vlakke van plagiaat opgemerk.


Ter illustrasie. FOTO: Ilde Roos
Ter illustrasie. FOTO: Ilde Roos

 
 
 

Comments


bottom of page