top of page

Vakansiegangers word versoek om lewensredders te gehoorsaam

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Dec 27, 2025
  • 1 min read

Die organisasie Life Saving South Africa doen ’n beroep op strandgangers om lewensredders se instruksies te gehoorsaam om onnodige gevaar te vermy.


Die organisasie waarsku dat swem buite aangewese areas ’n ernstige risiko inhou. Die organisasie sê lewensredders monitor voortdurend see-toestande, insluitend getye en skeurstrome, om veiligheid te verseker.


Hy voeg by dat wanneer swemareas verskuif word, strandgangers saam met die lewensredders moet beweeg om ’n veilige en aangename dag op die strand te geniet.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page