top of page

Vakbonde verwerp Gems-lidmaatskapbydraeverhogings

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 16
  • 1 min read

Vakbonde in die Staatsdiens Koördinerende Bedingingsraad het die verhoging in lidmaatskapbydraes in die Staatswerknemers Mediese Skema (Gems) verwerp.


Die 9,8 % verhoging in Januarie sal in April hersien word na 9,5 %.


Die vakbonde sê die verhoging is onregverdigbaar, sosiaal regressief en strydig met die stigtingsmandaat van Gems. Hulle eis dat die skema ‘n sosiale solidariteitskema bly soos dit bedoel was.


Ter illustrasie. FOTO: Facebook
Ter illustrasie. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page