top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Veiligheidsberaad behoort nie net ‘n oefening op papier te wees nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2024
1 min read

Na die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Provinsiale Veiligheidsberaad wat in Bloemfontein plaasgevind het, het die Vrystaat Landbou vesoek dat die beraad nie net ‘n oefening op papier moet wees nie. Die beraad is deur alle staatsdepartemente, wat ‘n belang by landbou het asook georganiseerde lanbou-onrganiesasies bygewoon. Volgens Jakkals le Roux, die voorsitter van die Vrystaat Landbou se Landelike Veiligheidskomitee, is huidige kwessies en uitdagings bespreek, asook voorstelle en aksiestappe oor hoe dit aangespreek moet word. Hy het sy hoop uitgespreek dat praktiese implementering en aksiestappe tot ‘n verbetering in landelike veiligheid van boerderygemeenskappe sal lei.

 
 
 

Comments


bottom of page