Vennootskappe teiken misdaadbrandpuntgebiede in Mangaung
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jun 12
- 1 min read
Verskeie operasies is in dele van Mangaung as deel van Operasie Shanela II uitgevoer. Volgens polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thabo Covane, is vyf mense in hegtenis geneem omdat hulle sonder geldige dokumentasie in land is, drie is vas omdat hulle sonder werkpermitte gewerk het, en twee boetes is uitgereik aan werkgewers wat buitelandse burgers in diens geneem het sonder dat geldige werkpermitte aan hulle toegestaan is.








Comments