top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verbruikers word gewaarsku teen meer skuld

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 16, 2025
1 min read

Verbruikers is gewaarsku om nie meer skuld aan te gaan nie, ondanks die Reserwebank se derde agtereenvolgende repokoersverlaging verlede maand. Die onlangse besluit om rentekoerse met 25 basispunte te verlaag, kan ‘n baie welkome verligting bied. Die produkhoof by FNB Integrated Advice, Ester Ochse, het kliënte egter gewaarsku om nie oorreed te word om nog slegte skuld aan te gaan nie. Sy sê dit kan op die lang termyn tot ’n swakker finansiële posisie lei. Die laaste repokoersverlaging was moontlik die laaste een vir die jaar aangesien inflasie na verwagting sal toeneem.

 
 
 

Comments


bottom of page