top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

verdagtes is met dwelms in Bloem se middestad betrap

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Apr 23
  • 1 min read

Twee verdagtes is in Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hulle met khat ter waarde van sowat R15 000 betrap is.


Lede van die Parkweg-fietsspan het die eerste arrestasie gemaak tydens ’n stop-en-deursoek-operasie in die middestad, waar ’n verdagte met verskeie bosse van die stof gevind is.


’n Tweede verdagte is later by ’n polisiestasie in hegtenis geneem.


’n Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê die verdagtes staan tereg op aanklagte ingevolge die Wet op Dwelms en Dwelmsmokkelary.


LUISTER HIER:

Mahlomola Kareli

Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

 
 
 

Comments


bottom of page