top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verdagtes is vas vir die Krugerwildtuin-moord

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 3
  • 1 min read

Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op twee mense in die Krugerwildtuin verlede maand. Die 71- en 73-jarige Ernst en Dina Marais is vermoor, en hul voertuig is gesteel.


Die polisie sê die twee verdagtes is in Mosambiek in hegtenis geneem ná samewerking tussen Suid-Afrikaanse en Mosambiekse wetstoepassingsbeamptes.


Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, sê die verdagtes sal aan Suid-Afrika uitgelewer word om vervolg te word.


LUISTER HIER:


Willie Aucamp

Dina en Ernst Marais. FOTO: Maroela Media
Dina en Ernst Marais. FOTO: Maroela Media

 
 
 

Comments


bottom of page