Verdediging staar bewerings oor onreëlmatige kontrakte in die gesig

Sep 29
1 min read
Die Verenignig van Staatsamptenare (VSA) sê bewerings van onreëlmatige kontrakte by die Departement van Verdediging en Militêre Veterane lê tekortkominge in die departement se verkrygingsprosesse bloot.
Die Spesiale Ondersoekeenheid ondersoek bewerings van onreëlmatige kontrakte ter waarde van R2 miljard. Die vakbond se Claude Naiker sê hulle veroordeel die beweerde misbruik van openbare fondse.
LUISTER HIER:
Claude Naiker









Comments