Verkeersvolumes op pad see toe neem skerp toe
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Dec 20, 2025
- 1 min read
Die N3-tolkonsessie sê verkeersvolumes op pad na KwaZulu-Natal het aansienlik toegeneem. Dit kom namate vakansiegangers voor Kersdag na hul bestemmings reis.
Die konsessie sê dat die Mooirivier-tolplaza Vrydag minstens 2 000 voertuie per uur verwerk het. Volumes sal na verwagting oor die naweek verder styg.







Comments