top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verkiesing 2026: McKenzie verbied media-onderhoude met PA-partylede

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
5 days ago
1 min read

Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, het plaaslike media verbied om onderhoude met partylede en burgemeesterskandidate te voer.


Hy beskuldig nuusmedia daarvan dat hulle bevooroordeeld oor die party berig.


Nova News berig die verbod geld ook vir burgemeestersdebatte en joernaliste by partygeleenthede, maar internasionale media sal steeds toegang kry.


Die besluit kom te midde van bewerings dat PA-lede en hul medewerkers verskeie poste by nasionale kultuurinstellings en Johannesburgse munisipale instansies beklee. Die party se adjunkpresident, Kenny Kunene, het die bewerings as ’n smeerveldtog deur die DA afgemaak.


Gayton McKenzie. FOTO: Facebook
Gayton McKenzie. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page