#verkiesing2024: Die RNE sal getoets word

Nov 3
1 min read
Die plaaslike regeringsverkiesing sal die vennootskap in die regering van nasionale eenheid toets.
Dit is volgens politieke ontleder Daniel Silke.
Die verskeie politieke partye het die regering gevorm ná die nasionale verkiesing van 2024.
Silke sê die groot partye sal onder druk wees om stabiliteit in munisipaliteite te herstel.
LUISTER HIER:
Daniel Silke










Comments