top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verligting kom dalk by die petrolpompe

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Dec 17, 2025
  • 1 min read

Suid-Afrikaanse motoriste kan in Januarie beduidende brandstofprysverlagings verwag. Dit is volgens middelmaand-data van die Sentrale Energiefonds.


Petrol toon ’n positiewe herstel van tussen 15 en 17 sent per liter, terwyl diesel ’n oorverhaling van byna een rand per liter aandui.


Die verbetering word aangedryf deur ’n sterker rand en aansienlik laer wêreldoliepryse.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page