top of page

Vermeende dwelmhandelaars is in afsonderlike gevalle in die VS vas

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 3
  • 1 min read

Polisie in die Vrystaat het in twee afsonderlike voorvalle in Phuthaditjhaba twee verdagtes suksesvol vir dwelmhandel in hegtenis geneem.


Beamptes het gereageer op intelligensie-geleide inligting rakende onwettige dwelmaktiwiteite op spesifieke plekke in die gebied.


‘n Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê die een man is in besit van kokaïen en ‘n onbekende bedrag kontant gevind, vermoedelik die opbrengs van misdaad.


LUISTER:


Sersant Mahlomola Kareli

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash




 
 
 

Comments


bottom of page