top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vermiste 7-jarige Bloemfonteinse dogtertjie gevind

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 28, 2024
  • 1 min read

Die 7-jarige Bohlokwa Lechuti, wat verlede week as vermis aangemeld is, is laat Sondagaand gevind. Dit volg nadat die Kopanong polise die Mangaung gemeenskap om hulp gevra het toe sy nie Vrydag na skool by haar grootouers se huis opgedaag het. Sy is die oggend laas deur haar ouma gesien toe sy haar in Fase 9 by die Laerskool Rekgonne, in Bloemspruit, afgelaai het. Na bewerng het die 7-jarige na skool saam haar vriendin na hul huis in Fase 6 gegaan en daar oorgeslaap. Die vriendin se ouers het haar Sondagaand terug besorg.

 
 
 

Comments


bottom of page