top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verskeie voertuie word weens sagtewareverwante veiligheidskwessies herroep

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
1 hour ago
1 min read

Sekere Toyota-, Lexus- en Jeep-voertuie word landwyd herroep weens sagtewareverwante veiligheidskwessies.


Volgens die Nasionale Verbruikerskommissie sluit dit oor die 2 200 Toyota Land Cruiser Prado- en 255 Jeep Grand Cherokee-voertuie in wat tussen 2023 en verlede jaar landwyd verkoop is.


Die NVK se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê dit sluit ook 41 Lexus GX- en UX-voertuie in wat van 2024 tot verlede jaar beskikbaar was.


LUISTER HIER:

Phetho Ntaba

Ter illustrasie. FOTO: DailyMaverick
Ter illustrasie. FOTO: DailyMaverick

 
 
 

Comments


bottom of page