top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

VSA-sanksies ontwrig Iranse vlugte

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
55 minutes ago
1 min read

Iraanse lugdienste is verbied om na verskeie buurlande te vlieg na aanleiding van nuwe sanksies van die VSA.


Vlugte na die Verenigde Arabiese Emirate, Oman, Azerbeidjan en die Irakse hoofstad, Bagdad, is na bewering opgeskort.


Die VSA het aangekondig dat hulle sanksies sal instel teen globale maatskappye wat sake doen met Iranse lugdienste.


Iran sê dat die afdwinging van ‘n VSA opgelegde lugblokkade tot moontlike eskalasie kan lei.


Reuters berig dat ’n senior Iranse amptenaar gedreig het om lughawens onbruikbaar te maak in enige streekland wat die VSA-verbod nakom.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page