Vertragings in bouprojekte kos belastingbetalers miljarde

Sep 27, 2024
1 min read
Vertragings in bouprojekte in die openbare werke sektor kos belastingbetalers ongeveer R4 miljard. Die ouditeur-generaal (OG) het die portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur ingelig dat daar 107 onvoltooide bouprojekte is en dat 66 van die, reeds meer as 3 jaar vertraag is. Dit wil voorkom of sommige van die projekte weens konstruksiemaatskappye wat nie presteer nie vertraag word en die portefeuljekomitee het die departement van Openbare Werke en Infrastruktuur versoek om so gou as moontlik teen die vertragings op te tree.








Comments