top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vervaardiger en regisseur, Annie Basson, is oorlede

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 17, 2025
1 min read

Die vervaardiger en regisseur, Annie Basson, is by haar huis in Langebaan in die Wes-Kaap in die ouderdom van 86 oorlede. Sy was getroud met die skepper van die SABC2-sepie 7de laan, Danie Odendaal, wat in Oktober verlede jaaroorlede is. Basson is bekend vir die dokumentere reeks Van Kerslig tot Kollig wat oor die Afrikaanse teaterbedryf handel. Basson was ook die regisseur van reekse soos Meester, Daizy en die enkeldramas Die Sondaar en Die hartseerwals.

 
 
 

Comments


bottom of page