top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vervoer- en logistieke uitdagings kos SA miljarde

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 19, 2025
1 min read

Suid-Afrika verloor R1 miljard per dag aan gemiste handelsgeleenthede weens vervoer- en logistieke uitdagings. Dit is volgens die Suider-Afrikaanse Vereniging van Vragversendings. Die hoof-uitvoerende beampte van die vereniging, Juanita Maree, het aan Business Day gesê dat hawevertragings, spooronderbrekings en infrastruktuur-bottelnekke veroorsaak dat handelsgeleenthede misgeloop word. Sy sê die totale handel per dag na en van Suid-Afrika is meer as R4 miljard.

 
 
 

Comments


bottom of page