top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vervoerdepartement sê die Russiese vliegtuig het toestemming gehad om te land

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025
1 min read

Die Departement van Vervoer het bevestig dat hulle ’n Russiese vragvliegtuig ’n permit gegee het om in die land te land.


’n Abakan-vragvliegtuig het verlede week in Suid-Afrika geland. Dit het algemene vrag afgelaai.


Abakan Air is verlede jaar in Amerika op ’n swartlys geplaas vir die vervoer van Russiese militêre toerusting.


Die woordvoerder van die Departement van Vervoer, Collen Msibi, sê die departement is nie bewus van enige swartlys teen die maatskappy nie.


LUISTER HIER:



FOTO: News24
FOTO: News24

 
 
 

Comments


bottom of page