top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Verwaarloosde vullisdienste stel glo Bloem-kinders in gevaar

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
1 min read

Die oplewing in onwettige stortingstereine in die Namibiëpark, in Mangaung Metro se Wyk 4, stel kinders se lewens, volgens die DA in gevaar. Dit glo weens die voordurende gebrek aan vullisverwydering wat daartoe lei dat gebiede wat eers as speelgronde gedien het, nou oorval is deur dwelmisbruikers en misdadigers. Die DA voeg by dat indien hierdie verwaarlosing voortduur, die einste kinders wat hul veilige ruimtes verloor, by kriminele aktiwiteite ingetrek kan word. Volgens die DA sal die kwessie dringend aangespreek moet word, deur polisieteenwoordigheid te verhoog en gemeenskapsprogramme te implementer.

 
 
 

Comments


bottom of page