top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

VF Plus en Saai vra beskerming vanaf Amerika

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 23, 2025
  • 1 min read

Die leier van die VF Plus, Corné Mulder, en die voorsitter van die landbouorganisasie Saai, Theo de Jager, is tans op besoek aan Amerika.

Die uitvoerende hoof van die Nasionale Werknemersvereniging Neasa, Gerhard Papenfus, het hom by hulle aangesluit.

Die doel van die besoek is om die Amerikaanse regering te vra om Afrikanerbelange te beskerm en om druk uit te oefen vir oplossings oor die Onteieningswet.

Landelike veiligheid en die voorkoming van plaasaanvalle en –moorde is ook op die agenda.

 
 
 

Comments


bottom of page