top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

VF Plus se nuwe leier ondersteun AfriForum en Solidariteit

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 1, 2025
1 min read

Die nuwe leier van die VF Plus, Corné Mulder, sê hy ondersteun stappe deur AfriForum en die vakbond, Solidariteit.Die twee groepe het Washington vandeesweek besoek te midde van die voortslepende spanning tussen Suid-Afrika en die Verenigde State.Volgens die groepe poog hulle om die Verenigde State te keer om sanksies teen die land op te lê.Mulder sê hy glo nie AfriForum en Solidariteit werk aktief teen die land nie.Hy het bygevoeg dat hy nie organisasies sal ondersteun wat tot nadeel van Suid-Afrika en sy mense optree nie.

 
 
 

Comments


bottom of page