top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

VL verwelkom ‘n hofbevel oor optrede teen BKS

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Apr 29
  • 1 min read

Vrystaat Landbou het die Gautengse Hooggeregshof se bevel verwelkom wat die Departement van Landbou dwing om meer beslissende vordering te maak in die voortdurende bek-en-klouseer-kwessie.


Die organisasie is egter bekommerd oor verdere vertragings in die bestryding van die siekte.

Die hof het die minister van landbou, John Steenhuisen, en sy departement opdrag gegee om ’n inentingsplan teen 5 Mei te finaliseer en te publiseer. Die groep sê die voortdurende vertragings het ’n finansiële impak op duisende boere gehad. Hulle doen ’n beroep op groter betrokkenheid van die privaatsektor.


Die hof het die minister van landbou en sy departement opdrag gegee om ’n inentingsplan teen 5 Mei te finaliseer. FOTO: Netwerk24
Die hof het die minister van landbou en sy departement opdrag gegee om ’n inentingsplan teen 5 Mei te finaliseer. FOTO: Netwerk24

 
 
 

Comments


bottom of page