Voornemende studente word teen onwettige kolleges gewaarsku
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jan 14
- 1 min read
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding waarsku voornemende studente teen kolleges wat onwettig bedryf word.
Volgens die departement is sulke instellings nie geregistreer soos deur die wet vereis nie en bied nie geloofwaardige kwalifikasies nie.
Die woordvoerder van die ministerie, Matshepo Seedat, sê kwalifikasies wat deur private vaardigheidsontwikkelingsverskaffers aangebied word, moet behoorlik nagegaan word.
LUISTER HIER:
Matshepo Seedat







Comments