top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Voorstedelike skole presteer beter as die armer gemeenskappe

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 14, 2025
  • 1 min read

Alhoewel 2024 se matriekuitslae verbetering getoon het, is die Good-party steeds bekommerd dat die voorstedelike skole beter as die in armer gemeenskappe presteer. Die party voel ook die prestasies is nie ‘n ware uitbeelding van die basiese onderwysstelsel nie. Good se Brett Herron sê dit is kommerwekkend dat slegs ‘n paar matriekleerders van armer gebiede gekwalifiseer het om op Universiteit te studeer. Hy sê volgens die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming sal die land na verwagting hierdie skooljaar met ‘n tekort aan 46 000 onderwysers begin. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page