top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vooruitsigte gunstig vir vyfde opeenvolgende brandstofprysdaling

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
1 min read

Indien brandstofpryse in Oktobermaand weer sou daal, sal dit die vyfde opeenvolgende maand wees. Aan die einde van die eerste week van die huidige oorsigmaand, dui voorlopige data van die Sentrale Energiefonds op noemenswaardige oorverhalings. LEES MEER: Brandstof sal in September aansienlik minder kos Hiervolgens kan die petrolprys met tot soveel as R1,39 per liter daal, terwyl ‘n liter diesel dalk R1,25 minder kan kos.

 
 
 

Comments


bottom of page