top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vordering word gemaak met die aanspreek van VS diensleweringsuitdagings

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 30
  • 1 min read

Die regering sê daar word vordering gemaak met die aanspreek van diensleweringsuitdagings in die Vrystaat.


Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê verbeterings is sigbaar, hoewel daar nog baie werk oorbly. Die terugvoer volg ná president Cyril Ramaphosa se gesprek met die provinsiale regering om samewerking te versterk.


Die provinsie het ’n aksieplan voorgelê wat inisiatiewe soos die Distriksontwikkelingsmodel beplanning, hulpbrontoewysing en pogings om opkomende boere te ondersteun insluit.


Khumbudzo Ntshavheni. FOTO: MyBroadband
Khumbudzo Ntshavheni. FOTO: MyBroadband

 
 
 

Comments


bottom of page