top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrede moet seëvier in Midde-Ooste, sê Steenhuisen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 24, 2025
1 min read

Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê hoe gouer vrede regoor die Midde-Ooste herstel kan word, of dit nou in Iran of Gaza is, hoe beter.

Netwerk24 het hom Dinsdag gevra oor die DA se standpunt oor die konflik tussen Israel en Iran.

Hy voeg by in ‘n oorlog is dit die burgers wat die ergste ly.

Hy is van mening dit is belangrik dat oorlogvoerende partye om ‘n tafel moet sit en gesels, want “vrede moet seëvier”.

 
 
 

Comments


bottom of page