top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vroue word aangemoedig om hul gesondheid eerste te stel

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Aug 7
  • 1 min read

Terwyl Suid-Afrikaners die naweek, 9 Augustus, Vrouedag vier, word vroue aangemoedig om hul gesondheid eerste te stel en nie te wag totdat 'n mediese toestand ernstig raak voordat hulle hulp soek nie.


Volgens die Onafhanklike Gemeenskapsapteek-vereniging begin veerkragtigheid met goeie gesondheid.


Die vereniging beklemtoon dat gemeenskapsaptekers 'n belangrike rol speel om vroue aan te moedig om betyds mediese advies en behandeling te kry.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page