top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrystaat Gesondheidsdepartement onthul opgeknapte kliniek

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 15, 2024
  • 1 min read

Die Departement van Gesondheid in die Vrystaat het die nuut-opgeknapte OR Tambo-kliniek in Virginia onthul. Die kliniek sal die instroming van pasiënte in hospitale regoor die provinsie verminder. Die fasiliteit is toegerus met twee apteke, vyf spreekkamers, voorgeboorte- en pediatriese sorg, en ‘n noodkamer. Die departement het die gemeenskap versoek om ‘n aktiewe rol te speel in die bewaring van die fasiliteit.

 
 
 

Comments


bottom of page