top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrystaat is 'n gaan-na en nie 'n gaan-deur provinsie nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
1 min read

Die Tourism Service Excellence Small Town-program, is deur Ketso Makume, Vrystaatse LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, in Deneysville geloods. Hierdie program, wat bedoel is om innoverende idees op te spoor en om nie toe te laat dat die Vrystaat 'n vulstasiegebied is nie, is ook daarop gemik om 'n diensgeoriënteerde kultuur te skep om te verseker dat toerismebestemmings besoekers wêreldklas ervaring bied. Mkume het op sosiale media 'n beroep op plaaslike en internasionale reisigers en toeriste gedoen om nuwe herinneringe saam met hul geliefdes te skep deur die Vrystaat as hul voorkeurbestemming te verken.

 
 
 

Comments


bottom of page