top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrystaatse-jeug sê hulle is bekommerd oor kinderverwante misdade

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 12, 2025
1 min read

Terwyl die land Kinderbeskermingsmaand waarneem, het sommige kinders in die Vrystaat gesê hulle is bekommerd oor swak wetstoepassing op kinderverwante misdade. Eyewitness News berig dit is volgens 'n onlangse peiling wat deur die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in dié provinsie gedoen is. Minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisisi Tolashe, het die naweek een van verskeie kinderbeskermingsveldtogte in Thaba Nchu van stapel gestuur, waar sy uitdagings aangespreek het wat kinderveiligheid in die land raak. Dit sluit in kindermishandeling, tienerswangerskap, kinderhandel en uitbuiting. Volgens die departement is daar sedert die begin van Mei data ingesamel wat toon dat meer gedoen word om polisiëring te versterk.

 
 
 

Comments


bottom of page