top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrystaatse munisipale bestuurder aanspreeklik vir onbetaalde pensioenbydraes

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 31, 2025
1 min read

Die munisipale bestuurder en hoof finansiele beampte van die Vrystaatse Mafube Plaaslike Munisipaliteit word persoonlik aanspreeklik gehou vir R14,7 miljoen se onbetaalde pensionbydraes wat aan munisipale werkers verskuldig is. Central News berig dié uitspraak, wat deur die Hooggeregshof in Bloemfontein gelewer is, is ‘n bakenbeslulit in Suid-Afrikaanse munisipale bestuur, wat aanspreeklikheid vir finansiele wanbestuur versterk. Die munisipaliteit word al lank deur bewerings van wanbestuur en finansiële ongerymdhede geteister. Volgens die Munisipale Werkers Aftreefonds het die munisipaliteit pensioenbydraes van werknemers se salarisse afgetrek, maar versuim om die fondse oor te dra soos deur die Pensioenfondswet vereis word.

 
 
 

Comments


bottom of page