top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrystaatse Onderwys-LUR 'stel leerders eerste'

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 14, 2024
1 min read

In die Vrystaatse LUR van onderwys, Mantlhake Maboya, se verbintenis om leerders eerste te stel, het sy waardigheidspakkies aan matriekleerders by Reddesbrug- en Edenkampe in die Xhariep-distrik oorhandig. Volgens die LUR is psigososiale ondersteuning gedurende die matriekeksamenperiode noodsaaklik. Die LUR voeg by dat sy deur Maya Angelou se aanhaling: "Ek het geleer dat mense sal vergeet wat jy gesê het, mense sal vergeet wat jy gedoen het, maar mense sal nooit vergeet hoe jy hulle laat voel het nie", gedryf word, en dat geen leerder gedurende hierdie deurslaggewende tyd alleen behoort te voel nie. Die klas van 2024 sal op 28 November hul laaste vraestel skryf.

 
 
 

Comments


bottom of page