top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrystaatse polisie stel Provinsiale Veiliger Feestyd bekend

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

Die Provinsiale Kommissaris van die Polisie in die Vrystaat, luitenant-generaal Baile Motswenyane, stel Vrydag die Provinsiale Veiliger Feestyd bekend. Ander wetstoepassingsagentskappe en haar provinsiale bestuur sal by die kommissaris aansluit. Vanjaar se tema is: Bekamping van misdaad deur beslissende polisie-optrede en robuuste gemeenskap. Motswenyane verwag ook die teenwoordigheid van die LUR vir gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer, Jabu Mbalula. Die bekendstelling sal by die Mangaung Buitelugsportsentrum in Bloemfontein plaasvind.

 
 
 

Comments


bottom of page