top of page

Vrystaters hoef nie oor Lesotho-water te bekommer nie

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Mar 13
  • 1 min read

Die Departement van Water en Sanitasie het die sluiting van die Lesotho-Hoogland-waterprojek met drie weke verleng. Volgens ’n woordvoerder van die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sal dit nie die beskikbaarheid van water vir gebruikers van die Geïntegreerde Vaalrivierstelsel beïnvloed nie. Newskoop berig dat die verlengining is weens vertraagde instandhoudingswerk in die suidelike afleweringstonnel aan die kant van Lesotho is. Die datum vir die vrystelling van water in die tonnel sal aangekondig word sodra die instandhoudingswerk voltooi is. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page